happy clients

  • Hi Ilse-Mari

    Just wanted to thank you for your kind assistance with the printing at such short notice. 

    You did a wonderful job – exactly what Michelle wanted.

    Everything was admired by all at the wedding & they were amazed at what you achieved in the short amount of time we gave you.

    Hopefully, you’ll gain more work through this.

    Well done, keep up the good work!

    Kind regard

    Caroline & Michelle
    (Hylton & Michelle Wedding)

     

     

     

    Thanks Ilse,

    2nd time using your service and still coming back in future because of your good service

    Lesego Mhlanga

     

     

     

    Ilse-Mari,

    Sooo baie dankie vir ons pragtige invites! Dis beslis iets besonders! Ons is absoluut mal daaroor! 😁 

    Kan nie wag om te hoor wat almal daarvan gaan dink nie!!

    Dankie,

    Nadine & Corné

     

     

     

     

    Jy is awesome

    Dis stunning baie dankie ilse.

    Mens weet iemand is goed waneer ons oor ‘n email ‘n bestelling plaas en dit is presies en nog meer wat ek wou gehad het

     

    Baie baie dankie X

    Luzanne & JP

     

     

     

    Hi Ilse

    Ek wil net graag vir jou baie dankie se vir al jou moeite en hard werk aan ons trou uitnodigings.

    Ek het sommer dadelik tuis gevoel by jou en met min beskrywing het jy net onmiddellik verstaan wat ek graag wil he vir troukaartjies. Ek kon nie my oe glo met al jou voorbeelde – jy het sommer net geweet wat in my hart was vir ons uitnodigings.

    Baie dankie daarvoor!! Ek en Roan en al ons gaste dink almal dis pragtig!! Nogmaals dankie- jy is so talentvol en ek kan jou aanbeveel vir enige voornemende bruid wat nie wil stress oor kaartjies ens nie! Dankie Ilse!!

    Anri & Roan

     

     

     

     Hi Ilse-Mari,

    Baie dankie vir jou moeite en ontwerp weereens met die uitnodigings, dit is awesome gewees en al moet ek dit self sê, lyk beter as die van die ander troues wat ons die afgelope tyd bygewoon het.

     Desmond & Michelle – Pretoria

     

     

     

    Ilse-Mari

    Baie Dankie vir die Pragtige Trou-Skryfbehoeftes wat jy vir ons Ontwerp en laat druk het.
    Dit het bygedra tot ‘n Pragtige geheelbeeld. Ons Koerantjie is vir ons Baie Spesiaal en iets wat ons nog baie sal deurblaai in die toekoms. Mag dit net goed gaan met jou besigheid. Dankie vir die Professionele en Vriendelike manier wat jy ons hanteer het.
    Groete,

    Karin & Rudi Filmalter

     

     

     

    Hi Ilse – Mari

    Hoop dit gaan goed met jou. Wil net weer vir jou dankie se vir die pragtige uitnodigings wat jy vir ons gemaak het.
    Die mense is mal daaroor.

    Sumaré & Philip  –  Pretoria

     

     

     

    Hi Ilse-Mari 
    Ek het ons kaartjies gekry. Dit lyk so stunning ons love dit en is regtig gelukkig.
    Baie dankie vir jou puik diens, vriendelikheid en geduld met ons sal jou vir enige iemand aanbeveel.
    Kon nie vra vir beter nie jou werk is puik.

    Naomi & Riaan – Potchefstroom

     

     

     

    Hello Ilse

    THANK YOU so much, I am very happy and the response has been great when showing friends and family!

    Thank you very much for all your advice, long hours and patience!

    Take Care!

    Andi Thompson
    Mollybird Eventstyling

     

     

     

    Ek wil net weereens baie dankie se vir jou ‘awesomeness’ as mens en ontwerper! Dit maak my net meer opgewonde vir die groot dag

    Danielle Burger

     

     

     

    Baie dankie vir die pragtige uitnodigings, tafelgeskenkies en tafelplasings/nommers. Jy het sonder dat ek te veel hoef the se presies geweet wat ek wil he en na die uitnodigings was ek nie in die minste bekommerd oor die res nie. Jou geduld en die moeite wat jy gedoen het om ons na ure te sien word opreg waardeer!!

    BAIE BAIE DANKIE!!

    Jaco & Niki Wright

     


    My guest can’t  stop raving . Shashe and myself can no longer work, people can’t stop talking about the web. They say s” It’s a killer!!!
    I tell  you  everybody can’t wait for the wedding

    Thanks a million times

    Shashe & Maboke

     

     

    Hi Ilse-Mari

    My guests are raving about our wedding invites! Words like “amazing”, “original”, “exquisite”, “incredible”, “unforgettable” etc are being thrown around… One guest even mailed his invite to his son in England so they could merely “see” what it looks like!

    All agree it’s different and unique! Thank YOU again for making our wedding’s first impression something special! You’re a star!!

    Adele & Brian

     

     

     


    Hi Ilse,

    Weereens baie dankie vir die uitnodiging, dit lyk amazing!!!

    Almal is gaande oor dit.

    Charlene & Elton – Boksburg

     

     

    Hi Ilse,

    Wil net vir jou sê vreeslik dankie vir die mooi koerantjies wat jy gemaak het vir my troue, almal het gedink dit is stunning!
    Baie dankie vir al jou geduld en dat jy so groot rol gespeel het om my groot dag so mooi te laat lyk het, ek waardeer dit so baie!

    Baie liefde ♥

    Marni & Daan-roux
    Pretoria

     

     

    Ek wou nog sê dis die mooiste Troukaartjie wat ek nog gesien het. Wens ander kan dit sien!!!!!!!

    Elsa – Pretoria

     

     

     

    Ilse-Mari, baie baie dankie vir my stunning kaartjies en al die moeite wat jy gedoen het om dit betyds klaar te kry! Ek kry soveel komplimente, dis nie eers snaaks nie!

    Karin & Renier  – Cullinan

     

     

     

    Dankie vir my mooiste kaartjies sover!! Jy het visie en talent en dra dit baie goed oor!

    Luandre & Arno – Pretoria

     

     

     

    Hi Ilse-Mari

    Baie baie dankie vir die pragtige boek!  Dit het baie mooier uitgekom as wat ek gedink het dit gaan.

    STUNNING!!!

    Dankie weereens.

    Lizelle & Arthur  – Malmesbury

     

     

     

    Dankie vir jou moeite! Dit lyk baie mooi. Jou kaartjies is pragtig en jy het ‘n besondere talent! Dankie vir al jou moeite. Ek is baie tevrede.

    Ronel Wiese 

     

     

    Dit lyk baie mooi dolla. Baie Dankie – regtig dis stunning. Baie dankie vir al jou moeite ons waardeer dit baie!  Almal is mal oor die invite en  mense vra my nou nog waar ek dit laat maak het .

    Adri & Michael

     

     

    Baie dankie.  Jou werk is weereens van uitstekende gehalte!

    Jaco Strydom